'N KRITIESE BESPREKING VAN DIE DOELSTELLING: "DIE BYBRINGVAN KENNIS DEUR HISTORIESE FEITE", TEEN DIE AGTERGROND VAN VORMING AS EINDDOEL VAN GESKIEDENISONDERRIG
Keywords:
History education, Spiritual development, Education, History, Intellectual developmentAbstract
Een van die doelstellings van geskiedenisonderrig is die volgende: "Die bybring van kennis deur historiese feite",l Volgens Van der Merwe word hiermee bedoel dat geskiedenisonderrig 'n bydrae moet lewer om die leerling verstandelik of intellektueel te vorm, aangesien 'n sekere omvang van parate kennis noodsaaklik is. Die leerling moet algaande vertroud raak met historiese feite, moet leer om histories te dink en geskiedkundige denkvrae te beantwoord.Downloads
Published
2021-07-07
Issue
Section
Articles
How to Cite
’N KRITIESE BESPREKING VAN DIE DOELSTELLING: "DIE BYBRINGVAN KENNIS DEUR HISTORIESE FEITE", TEEN DIE AGTERGROND VAN VORMING AS EINDDOEL VAN GESKIEDENISONDERRIG. (2021). Historia, 26(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2583