VELDKORNET P.L. BEZUIDENHOUT VAN DIE EERSTE VRYHEIDSOORLOG WAS GEEN AFSTAMMELING VAN DIE BEZUIDENHOUTS VAN SLAGTERSNEK NIE
Abstract
As 'n misvatting eers een keer by die publiek posgevat bet, gaan dit uiters moeilik om dit uit te roei. Dit is die geval met veldkornet Pier Bezuidenhout van Potchefstroom, van bokwa-faam, se afkoms. Sedert jaar en dag word dit verkondig en ook geglo dat hy 'n afstammeling van die Bezuidenhouts van Slagtersnek was. S6 onlangs as Maandag 14 November 1977 bet die SAUK dit in 'n oggendpraatjie herhaal. Dit is 'n opvatting watreeds baie jare lank heersen in tal Ie geskrifte klakkeloos oorgedra is. Geen wonder dus dat dit die algemene opvatting is nie.Downloads
Published
2021-07-07
Issue
Section
Articles
How to Cite
VELDKORNET P.L. BEZUIDENHOUT VAN DIE EERSTE VRYHEIDSOORLOG WAS GEEN AFSTAMMELING VAN DIE BEZUIDENHOUTS VAN SLAGTERSNEK NIE. (2021). Historia, 26(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2581