FLOORS VAN jAARSVELD, DIE KUNSVERSAMELAAR

Authors

  • Ute en Hannie Scholz en Bezuidenhout

Abstract

Net soos die skepping van kuns, is die versameling daarvan tot 'n groot mate ook skep-pende werk, alhoewel bepaald op 'n aDder vlak. is die behoefte asook die taak van die kultuurdraer om die arbeid van die kultuurskepper raak te sien en na waarde te skat. Daardeur kan hy saam bou aan die fondamente van die kulturele erfenis van sy gemeenskap.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles