DIE BYDRAE VAN F A VAN JAARSVELD OOR DIE ONDERRIGVAN GESKIEDENIS OP SKOOL

Authors

  • P.J van der Merwe

Keywords:

Education, Syllabi reformation, Teacher training, Van Jaarsveld, F.A., School textbooks, History examinations, Civil responsibilities, School subjects, Life skills, History education, Syllabi construction, Intellectual development, History

Abstract

Wanneer die bydrae van 'n historikus van die formaat van FA van Jaarsveld tot die onderrig van geskiedenis op skoal onder woorde gebring moet word, word die skrywer deur verskeie probleme gekonfronteer. Moet dit in die eerste instansie gaan om die by- drae wat gelewer is met die skrywe van skuolhandboeke, moet dit gaan oar die metodo- logiese bydrae in werke oar die geskiedenisonderrig, en meeT nag, moet dit gaan oar die bydrae wat deur die historikus gelewer is as hoogleraar in geskiedenis en die vaktoerusting en vakingesteldheid van onderwysers wat deur sy onderrig gevorm is? Vir die doel van hierdie oorsig sal daar na die goue draad gesoek.word wat deur al Van Jaarsveld se bemoeienis met die onderrig loop, sy dit skoolhandboeke of werke oar die onderrig van die vak of die bydrae tot die vakopleiding van onderwysers. Die oorsig maak egter nie aanspraak daarop om 'n volledige beeld van Van Jaarsveld se werk op die gebied teĀ gee nie.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles

How to Cite

DIE BYDRAE VAN F A VAN JAARSVELD OOR DIE ONDERRIGVAN GESKIEDENIS OP SKOOL. (2021). Historia, 27(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2569