F A V AN JAARSVELD AS GESPREKSGENOOT

Authors

  • D.H Heydenrych

Keywords:

Historiography, International visits, Van Jaarsveld, F.A, History, Intellectual exercises

Abstract

Daar is 'n faset van F A vanJaarsveld die akademikus en denker wat waarskynlik nooit voldoende erkenning sal kry Die omdat dit, weens die informele aard daarvan, nooit op rekord geplaas sal word Die, en wat tog vir baie kennisse en kollegas sal bybly. Dit is sy informele gesprekke. Rondom 'n koppie tee by die universiteit, in sy kantoor rond-om die koffietafeltjie, wanneer 'n mens by horn aan huis kom, selfs oor die telefoon of tydens 'n informele gesprek na 'n formele lesing, borrel die gedagtes soms soos uit 'n fontein en laat dit die aanhoorder dikwels nadenkend en verryk weggaan.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles