PROFESSOR F A VAN JAARSVELD AS DOSE NT EN STUDIELEIER

Authors

  • Louis Scott

Abstract

'n Historikus se meriete word gewoonlik bepaal op grond van die werke wat hy die Jig laat sien bet. Hoewel dit beslis 'n belangrike maatstaf is, mag dit nie die enigste wees nie. By die evaluering van 'n historikus moet die volgende afgevra word: beskik hy oor die vermoe om die man op straat met sy gedagtegang te prikkel en om die liefde vir ge-skiedenis aan ander oor te dra; is hy in staat om Geskiedenis as vak op te hef; kan hy met mede-historici kommunikeer en sodoende sy stempel op geskiedskrywing afdruk; en ten slotte, beskik hy oor die vermoe om, soos 'n ware Gemaliel, sy "volgelinge" of studente so te kan lei dat bulle met bewondering en toewyding sy vakvaardigheid aan-prys en navolg? Hierdie vrae kan deur 'n persoon wat aan die voete van Gemaliel gesit bet, sekerlik ten volle beantwoord word.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles

How to Cite