Die Afrikanerdom: 'n Histories-vertraagde volk weg en selfbegrip

Authors

  • Floris Albertus van Jaarsveld

Keywords:

Afrikanerdom, Afrikaners, Suid-Afrika, Geskiedenis van Suid-Afrika, South Africa, History of South Africa, South African society, Suid-Afrikaanse samelewing

Abstract

"Ons is, om Nietzsche aan te haal, die te laatgekomenes of vertraagdes, en as volk kan ons ons historiese vertraging nie meer inhaal nie". Hierdie uitspraak van Helmuth Plessner, een van my leermeesters tydens my Europese studiejare, oor die Duitse volk in Die verspatete Nation) is tot 'n groot mate ook op die Afrikanerdom van toepassing. Dit geld ook Plessner, 'n sosioloog en filosofiese antropoloog, se oordeel: "Geskiedenis het tot die orgaan van bulle teoretiese en prakties politieke bestemming geword...(en van) die regverdiging van die eie lewensvorme uit die geskiedenis"; verder ook dat hulle "nie staat nie, maar volk" was, en nog steeds is.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die Afrikanerdom: ’n Histories-vertraagde volk weg en selfbegrip. (2021). Historia, 30(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2543