F A V AN JAARSVELD SE STUDIES OOR DIE SUID-AFRIKAANSE HISTORIOGRAFIE

Authors

  • F J F J du T Spies

Keywords:

Van Jaarsveld, F.A., Historiography, History

Abstract

Waar daar in hierdie oorsig aandag gegee word aan wat prof. FA van Jaarsveld oor die Suid-Afrikaanse historiografie geskryf bet, dien vooraf gestel te word dat geen aan- spraak op volledigheid gemaak word nie. Hy bet 'n hele aantal artikels in tydskrifte en universiteitsreekse oor die onderwerp gepubliseer. Ek bet nie almal probeer opspoor nie. Die meeste daarvan bet egter in later publikasies herverskyn en so bet die meeste daarvan tog onder ons aandag gekom.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles

How to Cite

F A V AN JAARSVELD SE STUDIES OOR DIE SUID-AFRIKAANSE HISTORIOGRAFIE. (2021). Historia, 27(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2521