PROF. VAN JAARSVELD SE BYDRAE TOT DIE GESKIEDSKRYWING OOR AFRIKANERNASIONALISME

Authors

  • S F Malan

Keywords:

Van Jaarsveld, F.A., Historiography, History, Historical debates, Afrikaner nationalism

Abstract

Prof.F A van Jaarsveld bet 'n grater bydrae as enige ander historikus oar die ont-staansgeskiedenis van Afrikanernasionalisme gelewer. In 1951 bet hy die eerste weten- skaplike werk hieroor gelewer met sy Die eenheidstrewe van die repubZz"keinse Afrikaners, Deel 1, Pioniershartstogte (1836-1864), en agt jaar later bet hy dit opgevolg met Die ontwaking van die Afrikaanse nasionale bewussyn, 1868-1881. Met die twee werke bet hy 'n belangrike historiese debat oar die verskynsel van Afrikaner- nasionalisme aan die gang gesit en is hy gevestig as een van die grootste gesagheb- bendes op die gebied.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles

How to Cite

PROF. VAN JAARSVELD SE BYDRAE TOT DIE GESKIEDSKRYWING OOR AFRIKANERNASIONALISME. (2021). Historia, 27(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2520