PROF FA VAN JAARSVELD SE BENADERING TOT DIE ALGEMENE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA

Authors

  • D.J van Zyl

Keywords:

Van Jaarsveld, F.A., Historiography, South Africa, History

Abstract

Met sy talle studies op die terrein van teoretiese geskiedenis gedurende die afgelope twee dekades bet prof. FA van Jaarsveld meer as eT1ige aDder Suid-Afrikaanse histori- kus bygedra tot 'n diepsinnige gesprek onder historici oar die grondslae van geskiede-nis-as-wetenskap, veral soos dit in Suid-Afrika toegepas is en word. Daarbenewens bet die studies oak gelei tot 'n diepere historiese sin by duisende studente van Geskiedenis in studerende, praktiserende en doserende verband. Verskuil in hierdie studies Ie voorts prof. Van Jaarsveld se teoretiese beskouinge oar die algemene geskiedenis wat in skoolhandboekel en 'n universiteitshandboek2 uitdrukking vind. Omdat prof. Van Jaarsveld se benadering tot die algemene geskiedenis van Suid-Afrika die onderwerp is van hierdie artikel word eers sy teoretiese beskouinge in behandeling geneem en daar- na gekyk hoe dit veral in sy universiteitshandboek uitdrukking gevind bet.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles

How to Cite

PROF FA VAN JAARSVELD SE BENADERING TOT DIE ALGEMENE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA. (2021). Historia, 27(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2518