GESKIEDENIS EN EKONOMIE

Authors

  • DJ van Zyl

Keywords:

History, Historiography, Social history, Economic schools, Economics, Economic history

Abstract

Die verhouding tussen geskiedenis en ekonomie het 'n historiese ontwikkeling onder-gaan wat saamhang met die verandering van hulle onderskeie objekte en metodes. Daarbenewens het ekonomiese geskiedenis as 'n afsonderlike kennis- en oorgangsge-hied tussen die twee wetenskappe ontwikkel waarop historici en ekonome werksaam is.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles