TUSSEN LEWE EN DOOD Briewe uit die Bloemfonteinse "Refugee Kamp", 1901.1902
Keywords:
Pretorius G.M.J, Genealogy, Pretorius, M.E.A, History, Pretorius, J.L, Meyburgh, P.A.D.E, Bloemfontein Refugee Camp, Pretorius, M.W, Pretorius, H.G., South African War, Pretorius, J.P.L, Pretorius G.J, Pretorius E.J, Pretorius, J.M, Concentration camp letters, Pretorius H.M, Pretorius family, Pretorius W.F, Meyburgh Family, Anglo-Boer WarAbstract
Wat bier aangebied word is 'n aantal briewe, meestal uit die Bloemfonteinse "Refugeekamp", soos die konsentrasiekampe amptelik in 1900 genoem is. Om bulle te kon verstaan moes die persone wat betrokke was geidentifiseer word. Dit bet gelei tot hierdie kart inleiding wat proewe van die rekonstruksie van 'n familiegeskiedenis is, 'n aspek van die moderne geskiedskrywing wat in Suid-Afrika nag erg verwaarloos is. Familiegeskiedenis is nie bloat genealogie nie. Dit is oak nie 'n maklike tipe navorsing nie, want die materiaal berus nie net in argiewe of gemeentelike stukke nie. maar by die families self, wat geduld en inspanning van die historikus verg. Voordat ons ge- skiedskrywing nie aandag aan die lotgevalle, verwantskap en verspreidingyan families gee nie, salons geskiedenis bepaald nie geontpolitiseer en mensliker word nie. Dit bring mee dat families persoonlike briewe en po.rtrette, selfs bankstate en rekeninge - die familieargief -nie moet vernietig nie, maar bewaar en vir navorsing beskikbaar stel, soos dit die geval was met die skrywe van hierdie inleiding oar die families Meyburgh en Pretorius.Downloads
Published
2021-07-07
Issue
Section
Articles
How to Cite
TUSSEN LEWE EN DOOD Briewe uit die Bloemfonteinse "Refugee Kamp", 1901.1902. (2021). Historia, 28(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2494