GESKIEDENIS EN FILOSOFIE

Authors

  • B.J Liebenberg

Keywords:

Interdisciplinary cooperation, Historical selection, History, Moral judgments, Scientific objectives, Philosophy of history, Human nature, Interdisciplinary relationships, Objectiveness, Philosophy

Abstract

Die verhouding tussen Geskiedenis en Filosofie is van 'n heeltemal ander aard as die verhouding tussen Geskiedenis en vakke soos Antropologie, Aardrykskunde en Ekonomie. Dit blyk trouens uit die feit dat claar jets soos 'n filo~ofie van geskiedenis be- staan, maar dat claar nie jets soos 'n antropolo~e, 'n aardrykskunde en 'n ekonomie van geskiedenis bestaan nie. Die rede vir hierdie verskil Ie in die aard van die yak Filosofie. Waar die ander vakke, soos Antropologie, Aardrykskunde en Ekonomie, gerig is op een aspek van die mens se doen en late is Filosofie gerig op alle aspekte van die mens se doen en late. Filosofie is beginning nie net op die aard van een yak nie, maar op die aard van alle vakke. Filosofie is 'n totaliteitswetenskap. Filosofie moet 'n antwoord gee op vrae soos die volgende. Wat is die verskille en ooreenkomste tussen die onderskeie vakke? Wat is die grense van die onderskeie vakke? Wat is natuurweten-skaplike, sosiaal-wetenskaplike en geesteswetenskaplike vakke?

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles