GESKIEDENIS EN STAATSLEER

Authors

  • P De Klerk

Keywords:

Politics, Experimental investigations, Interdisciplinary research, Historical analysis, Political science, History

Abstract

Tussen die vakke Geskiedenis en Staatsleer bestaan claar reeds baie lank 'n noU ver- band, Die uitspraak history is past politics and politics present history is v~oeer deur baie historici en staatsleerkundiges aanvaarl en word waarskynlik vandag nag deur sommige historici, veral van die Oller garde, gehuldig. Terwyl talle historici tot diep in hierdie eeu die politieke geskiedenis as hul eintlike studieterrein beskou bet, bet bulle kollegas in die politieke wetenskappe weer die historiese metode as hul vernaamste metode van ondersoek gebruik. In die neentiende en vroee twintigste eeue was Staats- leer clan oak aan verskeie, veral Britse en Amerikaanse, universiteite met Geskiedenis in 'n gesamentlike leerstoel of departement verbind.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles