Life on the fringes: The role of the Unisa Short Course in School History Enrichment in empowering teachers

Authors

  • Henriëtte J. Lubbe

Keywords:

Department of History, Unisa, History, Social Sciences, South Africa, secondary schools, teachers, teacher training, open and distance learning, outcomes-based education (OBE), FET phase, Unisa Short Course in School History Enrichment, school history, heritage, museums, electronic resources, Historical Association of South Africa, Department Geskiedenis, Geskiedenis, Suid-Afrika, Sosiale Wetenskappe, sekondêre skole, onderwysers, onderwysopleiding, afstandsonderrig, uitkomsgebasseerde onderrig (UGO), Unisa Kort Kursus in Skoolgeskiedenis-verryking, skoolgeskiedenis, erfenis, elektroniese hulpbronne, Historiese Genootskap van Suid-Afrika

Abstract

English

This article explores the role of the Unisa Short Course in School History Enrichment in empowering secondary school teachers to teach History and Social Science more effectively and creatively. It outlines the rationale behind the introduction of the course in 1998/9 and the various phases in tutorial materials development in response to continuous curriculum and education policy changes. Based on personal reflection and the findings of qualitative research conducted during 2009, the article highlights the marginalisation of History teachers, learners who elect to take History and professional historians engaged in teacher development, against the backdrop of a discipline that finds itself under severe pressure. It argues that this Short Course not only plays a significant role in History skills development at secondary school level, but that it also inspires and enhances the self-confidence of teachers and learners, thereby “breathing life” into both its clients and its developer, simultaneously assisting in keeping the discipline alive at secondary school level. Moreover, the course has uncovered admirable enthusiasm for their profession and subject among a small yet dedicated body of History teachers which is currently radiating wider than the History classroom into the heritage sector and the community at large. 

 

 

 

Afrikaans

Lewe op die periferie: Die rol van die Unisa Kort Kursus in Skoolgeskiedenis-verryking in die bemagtiging van onderwysers

Hierdie artikel ondersoek die rol van die Unisa Kort Kursus in Skoolgeskiedenisverryking in die bemagtiging van onderwysers om Geskiedenis en Sosiale Wetenskap doeltreffender en meer kreatief op sekondêre skoolvlak aan te bied. Dit gee ’n oorsig van die beweegredes vir die instelling van die kursus in 1998/9 en die onderskeie fases in die ontwikkeling van studiemateriaal in reaksie op voortdurende verandering in onderwysbeleid en skoolleerplanne. Gegrond op persoonlike refleksie en die bevindinge van kwalitatiewe navorsing wat in 2009 onderneem is, beklemtoon die artikel die marginalisasie van geskiedenisonderwysers, -leerders en professionele historici betrokke by onderwysontwikkeling teen die agtergrond van ’n dissipline wat onder groot druk verkeer. Dit betoog dat hierdie Kort Kursus nie net ’n belangrike rol speel in die ontwikkeling van geskiedenisvaardighede op sekondêre skoolvlak nie, maar dat dit ook onderwysers en leerders inspireer en selfvertroue bou waarlangs die kursus “lewe blaas” in sowel sy kliënte as die kursusontwikkelaar en tegelykertyd help om die historiese dissipline lewendig te hou op sekondêre skoolvlak. Meer nog – die kursus het ’n bewonderingswaardige entoesiasme vir hul werk en vak onder ’n klein maar toegewyde groep onderwysers aan die lig gebring wat tans besig is om wyer as die geskiedenisklaskamer na die erfenissektor en die breër samelewing uit te kring.

 ;; 
;;;;
; VOO-fase; Unisa Kort Kursus in
Skoolgeskiedenis-verryking; skoolgeskiedenis; erfenis; museums; elektroniese
hulpbronne; Historiese Genootskap van Suid-Afrika.

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Articles

How to Cite

Life on the fringes: The role of the Unisa Short Course in School History Enrichment in empowering teachers. (2021). Historia, 55(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2468