DIE KLEIN-KAROO: HISTORIOGRAFIESE ASPOESTERTjIE

Authors

  • A Appel

Keywords:

Regional history, Klein Karoo, Human activities, Literary sources, History

Abstract

Die bestudering van plaaslike en streekgeskiedenis is 'n gevestigde vertakking van die Westerse historiograaf. In Suid-Afrika is hierdie aspek van die geskiedskrywing egter verwaarloos. Die redes hiervoor is Die duidelik Die. Heel moontlik hang dit saam met 'n "baie verouderde en gevolglik eensydige" geskiedbeskouing asook "onkunde omtrent die plek van plaaslike en streekgeskiedenis in die geskiedwetenskap."2 Die eerste pog-ing tot koordinasie op nasionale vlak ten opsigte van streekgeskiedenis is gevolglik eers in April 1975 geloods met die skepping van die Afdeling Streekgeskiedenis binne die Instituut vir Geskiedenisnavorsing van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN).

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles