FILOSOFIE EN GESKIEDENIS

Authors

  • P.S Dreyer

Keywords:

Philosophy, Interdisciplinary cooperation, Epistemology, Speculative philosophy of history, History

Abstract

Hierdie artikel bet die bedoeling om die historikus bewus te maak van die betekenis van die wysbegeerte vir die beoefening van die geskiedenis-as-wetenskap. Die artikel beweeg dus op die vlak wat deesdae graag interdissiplin~r genoem word en bet 'n meeT praktiese as teoreties wetenskaplike doel. As agtergrond van hierdie artikel verwys ek na die uitstekende en goed gedokumenteerde artikel van B J Liebenberg: "Geskiedenis en Filosofie" in Hrstona van Mei 1983. Verskille tussen my beskouinge en die van Liebenberg in die genoemde artikel is aksentverskille en nie wesenlik van aard nie. My artikel is ook bedoel om as aanvulling vir die artikel van Liebenberg te dien. Uiteraard benader ek die verhouding tussen filosofie en geskiedenis vanuit die filosofie, omdat dit my vakgebied is. Daarteen kan historici miskien beswaar maak, omdat die gevaar van dwang op beide die geskiedenis-as-wetenskap en diemgeskiedenis- as-verlede-werklikheid daarin opgesluit l~. Die geskiedenis bet immers baie voorbeelde hiervan opgelewer, die belangrikste waarvan Hegel is. Teen so 'n dwang kom die historikus met reg in opstand, omdat dit die eie aard en die goeie reg van die geskiede-nis as wetenskap in eie reg en met 'n lang tradisie aantas

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles