GESKIEDENIS EN KULTUURGESKIEDENIS

Authors

  • F. A van Jaarsveld

Keywords:

Cultural history, Spiritual history, Social history, History, Historical sciences, Historiography

Abstract

Oor die begrippe "geskiedenis" en "kultuurgeskiedenis" beers claar vandag groot ver-warring. In The Study of History skryf H S Commager in 1965: "Dit is nie maklik om kultuurgeskiedenis te definieer nie. Dit is die geskiedenis van die gees en aard van 'n yolk, van die hoofidees wat 'n samelewing of tydperk skyn te domineer en van die in-stellinge waarmee ons die gedrag en geloof van die mens assosieer. Moontlik stel geen ander vorm van geskiedenis swaarder eise aan die geleerde nie ...van die kultuur-historikus word verwag om die idees en belange van 'n hele geslag te ken, te verstaan en te verklaar, somtyds in verskillende samelewings, en om bulle uitdrukkinge in die totale weefsel van die geskiedenis na te gaan"

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles