Ekonomie en geskiedenis
Keywords:
South African economists, Science economics, Economics, History, Historical sourcesAbstract
In hierdie artikel word daar vanuit die gesigshoek van ekonomie na geskiedenis gekyk. Die doe I is enersyds om met verwysing na die metode van ekonomie as wetenskap moontlike gebruike van geskiedenis te bepaal. Hierbenewens word gepoog om aan te toon in watter mate Suid-Afrikaanse ekonome in die uitvoering van hul pligte wel ge-bruik maak van die werke van algemene historici-dit wil sec, uitgesonderd die werke van ekonome wat in ekonomiese geskiedenis spesialiseer. In die artikel "Geskiedenis en ekonomie" deur Van Zyl is die verskille tussen ge-skiedenis en ekonomie ten aansien van objek en metode breedvoerig behandel.l Verder is die ontwikkeling van ekonomiese geskiedenis (as oorgangsgebied tussen geskiedenis en ekonomie) in oenskou geneem met verwysing na die veranderings in ob-jek en metode wat sedert die ontstaan daarvan teen die einde van die negentiende eeu plaasgevind bet. In hierdie artikel word gepoog om onnodige herhaling van Van Zyl se vergely-king van objek en metode te vermy. 'n Groot deel van die artikel word dug aan die ge-bruik van geskiedkundige werke deur Suid-Afrikaanse ekonome gewy. Ten einde dit te kon doen, is 'n vraely saan persone wat lede van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika is en/of by ekonomiese instellings werksaam is,gestuur.Downloads
Published
2021-07-07
Issue
Section
Articles
How to Cite
Ekonomie en geskiedenis. (2021). Historia, 29(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2347