Aardrykskunde en geskiedenis in ruimte en tyd

Authors

  • E. C. Liebenberg

Keywords:

Auxiliary sciences, Inter-disciplinary cooperation, Scientific cooperation, Historical geography, Scientific methods, Geography, Geography-history relationships, History, Geskiedenis, Geografie-geskiedenis verhoudings, Geografie, Wetenskaplike metodes, Geskiedkundige geografie, Wetenskaplike samewerking, Samewerking tussen dissiplines

Abstract

Verwysings na die sogenaamde hegte bande tussen Aardrykskunde en Geskiedenis kom algemeen in die literatuur voor (Darby, 1957; Smith, 1970; Clark, 1954 en Christopher, 1974), en in haar artikel Geskiedents en Aardrykskunde - terug aarde toe (Historia), huldig Lucille Heydenrych ook die standpunt dat 'geskiedenis en aardrykskunde soveel raakpunte het dat interdissiplinere samewerking overmydelik is' (Heydenrych, 1983, p. 29). Dit is my mening dat Heydenrych se artikel, sowel as die
bronne hierbo aangehaal, verteenwoordigend is van 'n verouderde en skewe siening wat, ofskoon dit deur baie geograwe en historici gehuldig word, nie op wetenskaplike gronde geregverdig kan word nie.

Downloads

Published

2021-07-07

Issue

Section

Articles