Die stryd om die Caledonriviervallei - 'n historiografiese verkenning

Authors

  • Corene & Leo De Wet & Barnard

Abstract

Aan die verlede kan nie verander word nie, dit is : 'n feit wat deur niks gewysig kan word nie : dit is ons kennis van die verlede wat 'n onophoudelik voortgaande en veranderende proses is. Geskiedskrywers asook skrywers van herinneringswerke se verskillende persoonlikhede, sosiale omgewings en tydsgees het tot gevolg dat daar uiteenlopende weergawes en interpretasies van die geskiedenis gegee word. Dit spruit ook uit paradigmatiese en metodologiese verskille, wat ook aanleiding gee tot klem- en fokusverskille.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die stryd om die Caledonriviervallei - ’n historiografiese verkenning. (2021). Historia, 44(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2080