Botswana Politics and Society, W.A. Edge, M.H. Lerokwe (reds.)

Authors

  • Henning Van Aswegen

Abstract

Goeie resente multidissiplinêre studies oor individuele Afrikastate is relatief skaars. Die Amerikaners het wel in die 60er en 70er jare sgn. "Country Studies" gedoen oor die koloniale gebiede in Afrika waarby hulle ekonomiese en / of militêre belang gehad het. Vir hulle tyd was die werke uiters nuttig, maar sedert die jare van onafhanklikheid het daar ingrypende veranderinge in Afrika plaasgevind.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite