Al laggende en pratende : Kaapse vroue in die 17de en 18de eeu, Celestine Pretorius

Authors

  • Dione Prinsloo

Abstract

Dr. Celestine Pretorius stel haar ten doel om die lewe van gewone vroue "wie se lewe ingrypend deur historiese gebeure beïnvloed is" se verhale van "daaglikse lief en leed, van swaarkry en ellende, moed en deursettingsvermoë, liefde en haat" byeen te bring. In hierdie doelwit slaag Al laggende en pratende op uitmuntende wyse.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Al laggende en pratende : Kaapse vroue in die 17de en 18de eeu, Celestine Pretorius . (2021). Historia, 44(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2067