Verliesfontein, Karel Schoeman

Authors

  • Grietjie Verhoef

Abstract

Karel Schoeman het sy drie romans Stemme afgesluit met die een waaraan hy eerste begin skryf het, naamlik Verliesfontein. Die ander romans is Hierdie Lewe en Die uur van die Engel. Verliesfontein is reeds in 1990 begin, maar dit is laat in Desember 1997 eers voltooi en in 1998 deur Human en Rousseau gepubliseer. Die roman handel oor die mense van die dorpie Fouriesfontein in die Kaapkolonie tydens die inval deur Boerekommando's uit die Vrystaat, tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews