Merksteen : 'n dubbelbiografie, Karel Schoeman Nederland en die Afrikaner : gesprek oor apartheid. Die paginaruil tussen Trouw en Die Burger, H.O. Terblanche

Authors

  • Pieter De Klerk

Abstract

Van die helfte van die sewentiende eeu tot die begin van die negentiende eeu was 'n groot gedeelte van Suid-Afrika onder Nederlandse beheer. Gedurende hierdie periode van ongeveer 150 jaar is die Nederlandse taal en kultuur in Suid-Afrika gevestig. Dit het meegebring dat daar tussen Nederland en Suid-Afrika, en in besonder tussen Nederlanders en Afrikaners, in die twee eeue wat verloop het ná beëindiging van Nederlandse koloniale gesag, 'n spesiale verhouding bly bestaan het. Met geen ander Europese land, behalwe Groot-Brittanje, het Suid-Afrika sulke noue historiese en kulturele bande nie.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Merksteen : ’n dubbelbiografie, Karel Schoeman Nederland en die Afrikaner : gesprek oor apartheid. Die paginaruil tussen Trouw en Die Burger, H.O. Terblanche . (2021). Historia, 44(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2065