JLVS History reference library

Authors

  • Johann Tempelhoff

Abstract

Die bestudering van geskiedenis is lank nie meer 'n steriele proses van kommunikasie tussen die leser en die teks nie. Die veelkantigheid van die teks as primêre dokument en die verstaansproses wat daarin opgesluit is, dwing die historikus voortdurend tot die besef dat die 'lees' van die verlede 'n interpretatiewe denksprong verteenwoordig wat ver bo enige subjektiewe denkaannames kan uitstyg.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews