Tibbie (Rachel Isabella Steyn), 1866-1955. Haar lewe was haar boodskap, Elbie Truter
Abstract
Met Tibbie neem Elbie Truter die leser op 'n uitgebreide lewensreis in die geskiedenis van die vrou van die eertydse Oranje-Vrystaatse president. M. T. Steyn. Sy verkies ook om Rachel Isabella Steyn, alombekend as Tibbie, hoofsaaklik self aan die woord te stel. Hierdie is eerstehandse indruke wat, vanuit 'n akademiese oogpunt beskou altyd verwelkom word.
Downloads
Published
2021-06-16
Issue
Section
Book Reviews
How to Cite
Tibbie (Rachel Isabella Steyn), 1866-1955. Haar lewe was haar boodskap, Elbie Truter . (2021). Historia, 44(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2008