Suid-Afrikaanse genealogiese verwysingsgids / South African genealogical reference guide
Abstract
Hierdie tweetalige publikasie bestaan uit vier dele. Deel I, wat byna twee derdes van die boek beslaan, bevat 'n lys van navorsers en hul belangstellingsvelde, dit wil sê die families waaroor hul navorsing doen. Die lys is egter nie alfabeties volgens die navorsers se vanne gerangskik nie, maar volgens die familiename (vanne) waaroor navorsing gedoen word. By verskeie familiename is daar dan ook meer as een inskrywing
Downloads
Published
2021-06-16
Issue
Section
Book Reviews
How to Cite
Suid-Afrikaanse genealogiese verwysingsgids / South African genealogical reference guide . (2021). Historia, 44(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2007