Effective History Grade 12 A skill-based approach in compliance with Curriculum 2005, A.S. Nxele, M. Sibiya, J. de Villiers
Abstract
Die uitsluitlike doel met hierdie boek is om as voorgeskrewe bron te dien vir hoërskool leerlinge met geskiedenis as vak. Dit op sigself is prysenswaardig, aangesien dit die feitelike gegewens aanbied om aan te pas by die uitkomsgebaseerde onderwys stelsel. Die sillabus in Algemene Geskiedenis en Suid-Afrikaanse Geskiedenis vir standerd 12 leerlinge word in hierdie werk behandel.
Downloads
Published
2021-06-16
Issue
Section
Book Reviews
How to Cite
Effective History Grade 12 A skill-based approach in compliance with Curriculum 2005, A.S. Nxele, M. Sibiya, J. de Villiers . (2021). Historia, 44(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2006