Grondregte in die proses van dorpsontwikkeling vir swartes in die Schweizer-Reineke gebied tot 1962

Authors

  • Susan J. & Elize S. Bester & Van Eeden

Abstract

Die reg om grond aan 'n ieder en elk, is tans 'n baie prominente punt van bespreking in Suid-Afrika. Om die proses van grondtoewysing en ontwikkeling in Schweizer-Reneke te verhelder, word die volgende ter toeligting voorgehou : In die Deklarasie van Menseregte, wat deur die meeste lande erken word, is die reg op eienaarskap, en ook by implikasie individuele grondregte, as 'n siviele reg opgeneem. Reeds in 1962 is die individu se reg tot grond ook in die Civil Rights Act opgeneem. Binne hierdie westerse beskouing kan 'n wettige eienaar van grond byvoorbeeld die grond verkoop en / of verpand. Saam met die reg wat sodanige persoon op grond het, het die persoon ook die reg op die opbrengs wat die grond mag oplewer.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

Grondregte in die proses van dorpsontwikkeling vir swartes in die Schweizer-Reineke gebied tot 1962. (2021). Historia, 44(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/2002