Radikale verstehen nodig

Authors

  • Prof. Julie Parle

Abstract

Die rekenaarrevolusie van die tweede helfte van die twintigste eeu is een van die belangrikste ontwikkelinge om 'n regstreekse invloed op die dissipline van geskiedenis uit te oefen. Bykans alle fasette van wetenskaplike aktiwiteit wat historici ondemeem, word in een of ander opsig regstreeks deur die rekenaartegnologie geraak. Daar is selfs sprake daarvan dat die silikonbrein dinge beter as die historikus kan doen.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Editorial