KWV 75 Jaar, D.J. (Diko) van Zyl : boekbespreking

Authors

  • E.L.P. Stals

Keywords:

E.L.P. Stals, D.J. (Diko) van Zyl, Zuid-Afrika, Paarl, J.A. Schaafsma, KWV, Kaapwyn, Charles W. H. Kohler, A.I. Perold

Abstract

Die Ko-operatiewe Wijnbouwers Vereniging van Zuid-Afrika, Beperkt (in die wandel bekend as die KWV) het in 1993 sy driekwarteeufees in die Paarl gevier. Met die oog op die gebeurtenis het prof. Diko van Zyl van die Universiteit van Stellenbosch op uitnodiging 'n geskiedenis van die Vereniging geskryf, waarvan 'n beperkte aantal kopieë in vlakdrukvorm vir die doeleindes van die KWV self geproduseer is. Die volledige studie is deur J .A. Schaafsma in 'n verkorte weergawe verwerk, wat ook in 1993 op 'n keurige, geïllustreerde wyse by Human & Rousseau gepubliseer is.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite