F.A. van Jaarsveld : merkwaardige historikus

Authors

  • J.S. Bergh

Keywords:

J.S. Bergh, Historia 40(1), F.A. van Jaarsveld, Suid-Afrika, Groningen, Afrikaanse historikus, Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Abstract

Op 7 Januarie 1995 het die Suid-Afrikaanse gemeenskap van historici waarskynlik sy mees bekende en prominente lid met die afsterwe van prof. Floris Albertus van Jaarsveld verloor. Die Historiese Genootskap van Suid-Afrika en Historia is groot dank aan hierdie begaafde historikus, wat vir so lank 'n rigtinggewende rol in sy geskiedenis gespeel het, verskuldig.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles