Witchcraft discourse in universal mode. The Modernity of Witchcraft : Politics and the Occult in Postcolonial Africa, Peter Geschiere : book review

Authors

  • Kees Van der Waal

Abstract

Afrika verstaan wil word. Wanneer die boek so gelees word, is dit feitlik onvermydelik om dit nie as ‘n viering en regverdiging van die “Bevrydingstryd” te sien nie. Die onwerkbaarheid van en die ellende wat die apartheidsbeleid vir duisende mense ingehou het, kan nie ontken word nie en Ross wys tereg daarop. Tog sou ‘n meer genuaseerde en krititese aanbieding van die rol van die ANC en meer aandag aan ander opposisiegroepe (PAC, Black Consciousness Movement en die Kommunistiese party van Suid-Afrika) teen die staat, die rol van opposisie in die algemeen in breër perspektief geplaas het.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Witchcraft discourse in universal mode. The Modernity of Witchcraft : Politics and the Occult in Postcolonial Africa, Peter Geschiere : book review. (2021). Historia, 45(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1824