Plaaslike geskiedenis van Louis Trichardt. Dorpsmense van Soutpansberg 1899-1999. 100 Louis Trichardt, J.W.N. Tempelhoff : book review

Authors

  • Johan Bergh

Abstract

nuttige naslaanbron is wat deur baie mense en vir verskillende doeleindes gebruik kan word. Die atlas is tipografies baie goed versorg en uitgegee in ‘n formaat ietwat groter as A4. Dit is stewig gebind en maklik hanteerbaar is vir naslaandoeleindes. Hierdie werk kan beskou word as een van die belangrikste historiese publikasies wat in die afgelope jare in Afrikaans verskyn het. ‘n Mens hoop dat hierdie publikasie werklik ‘n stap verteenwoordig in die totstandkoming van ‘n atlas oor die hele Suid-Afrikaanse geskiedenis.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Plaaslike geskiedenis van Louis Trichardt. Dorpsmense van Soutpansberg 1899-1999. 100 Louis Trichardt, J.W.N. Tempelhoff : book review. (2021). Historia, 45(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1822