A Boer Settlement that was never Settled: Tamaulipas, Mexico

Authors

  • Brian M. du Toit

Keywords:

Anglo-Boer War, Boers, emigration, Mexico, settlement/colony, Joubert, O'Donnell

Abstract

English

During the later phases of the Boer War a number of leaders (and followers) were considering alternatives to living in South Africa under British rule. This gained momentum when the conditions of the Peace Treaty became known. The disenchanted from the Cape Province mostly emigrated to Argentina; Transvalers and people from the Orange Free State were involved in treks to East Africa; smaller groups explored setting in North America and Mexico. Two U.S. Senators, Marion Butler of North Carolina and Richard F. Pettigrew of South Dakota, with the assistance of Henry B. Wall in Mexico City, developed an elaborate colonization scheme to relocate a large number of Boers and their families. An overly critical visitor contributed to the demise of the project.

 

 

 

Afrikaans

‘n Boere-vestiging nooit gevestig: Tamaulipas, Mexico

Gedurende die laaste fases van die Anglo-Boereoorlog het ‘n aantal leiers (en volgelinge) alternatiewe bo ’n lewe onder Britse bewind in Suid-Afrika oorweeg. Die beweging het momentum gekry toe die voorwaardes van die Vredesverdrag bekend geword het. Ontevredenes van die Kaapkolonie het hoofsaakllik na Argentinië geëmigreer. Transvalers en mense van die Oranje Vrystaat was betrokke by trekke na Oos-Afrika en kleiner groepe het moontlikhede om in Noord-Amerika en Meksiko te vestig, verken. Twee V.S. senatore, Marion Butler van Noord-Karolina en Richard F. Pettigrew van Suid-Dakota, het met die hulp van Henry B. Wall in Meksikostad, ’n uitgebreide kolonisasieskema ontwikkel ten einde groot getalle Boere en hulle families te hervestig. ‘n Oordrewe kritiese besoeker het bygedra tot die mislukking van die projek. 

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Articles

How to Cite