A Tale of two Port Cities: the Relationship between Durban and New Orleans during the Anglo-Boer War

Authors

  • Johan Wassermann

Keywords:

Durban, New Orleans, Anglo-Boer War, horses, mules, muleteers, shipping, USA

Abstract

English

The Anglo-Boer War resulted in a huge increase in the volume of shipping between Durban and New Orleans. This article examines the various relationships which existed between the two cities, as well as the impact of the war on each. The purchasing of horses and mules in the USA as well as the shipping of these animals and their handlers via New Orleans to Durban is discussed. Furthermore it analyses the impact of the arrival of mules, horses and specifically muleteers in Durban. The role and policy of the government of the USA in the relationship between the two cities, as well as the resistance in especially New Orleans against this policy, is also highlighted. 

 

 

 

Afrikaans

’n Verhaal van Twee Hawestede: Die Verhouding tussen Durban en New Orleans tydens die Anglo-Boereoorlog

Die Anglo-Boereoorlog het ’n reuse toename in skeepsverkeer tussen Durban en New Orleans tot gevolg gehad. In die artikel word die vele vlakke van die oorlogsverhouding tussen die twee hawestede, asook die impak van die Oorlog op elk ondersoek. Daar word beskryf hoe perde en muile in die VSA aangekoop is en tesame met hulle hanteerders, via New Orleans na Durban verskeep is. Verder word daar gelet op die impak van die aankoms van die perde, muile en veral die hanteerders op Durban. Die ekonomiese en politieke impak van die oorlog op New Orleans word verder ontleed. Die rol en beleid van die VSA-regering in die verhouding tussen die twee stede, asook die verset teen die beleid, in veral New Orleans, kom ook onder die soeklig.

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Articles

How to Cite

A Tale of two Port Cities: the Relationship between Durban and New Orleans during the Anglo-Boer War . (2021). Historia, 49(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1724