Military History at the South African Military Academy
Keywords:
South African Military Academy, Military History, Saldanha, Military History curricula, military education, officer education, officer development, South African National Defence Force, Suid-Afrikaanse Militêre Akademie, Militêre Geskiedenis, Miltêre Geskiedenis kurrikula, militêre opvoeding, offisiersontwikkeling, Suid-Afrikaanse Nasionale WeermagAbstract
English
Defence forces globally emphasize the significance of the study of military history in the professional development of their officers, because they attach significant value to the “lessons” of past experience. Furthermore, military history serves as a benchmark to determine the norms and standards of military professionalism and to buttress the military ethos. Military history has thus traditionally been a core subject at most military academies world-wide. This article traces the status and content of Military History as a subject at the South African Military Academy, since the institution’s inception in 1950. It also explores the relevance of the Academy’s military history curricula with a view to South Africa’s historic threat perception and the changing role of its defence force. In conclusion an evaluation is presented of the requirements and challenges which Military History faces at the Military Academy in the twentyfirst century.
Afrikaans
Militêre Geskiedenis by die Suid-Afrikaanse Militêre Akademie
Wêreldwyd beklemtoon verdedigingsmagte die betekenis van die bestudering van militêre geskiedenis vir die professionele ontwikkeling van hulle offisiere, aangesien ’n hoë waarde aan die “lesse” uit ondervindings van die verlede geheg word. Verder dien militêre geskiedenis ook as ’n peil waarvolgens die norme en standaarde van militêre professionalisme bepaal, en waardeur die militêre etos versterk kan word. Militêre geskiedenis was dus tradisioneel ’n kernvakgebied by die meeste militêre akademies in die wêreld. Hierdie artikel ondersoek die status en inhoud van Militêre Geskiedenis as vak aan die Suid-Afrikaanse Militêre Akademie vanaf laasgenoemde instansie se ontstaan in 1950. Dit bespreek ook die toepaslikheid van die Akademie se Militêre Geskiedenis curricula in die lig van Suid-Afrika se historiese bedreigingspersepsie en die veranderende rol van die land se verdedigingsmag. Ten slotte word gefokus op die vereistes en uitdagings waarvoor Militêre Geskiedenis as vak aan die Militêre Akademie in die twintigste eeu te staan kom.