Storie van die Natuur: Omgewingsgeskiedenis as Groeiende Navorsingsveld

Authors

  • Kobus du Pisani

Keywords:

Environmental History, nature and culture, interdisciplinary research, historiography, history teaching, Omgewingsgeskiedenis, natuur en kultuur, interdissiplinêre navorsing, geskiedskrywing, geskiedenisonderrig

Abstract

Afrikaans

Beide op internasionale gebied en in Suid-Afrika het omgewingsgeskiedenis een van die mees dinamiese en snelgroeiendste vertakkings van die historiese wetenskappe geword. Hierdie artikel fokus op die oorsprong en ontwikkeling van omgewingsgeskiedenis. Die konsep “omgewingsgeskiedenis” word gedefinieer, die interdissiplinêre aard daarvan word verklaar en die rol wat dit in die oorbrugging van die natuur-kultuur gaping speel, word aangedui. Die internasionale en Suid-Afrikaanse groei daarvan word verder nagespoor en enkele neigings in omgewingsgeskiedenis word geïdentifiseer. Ten slotte word ’n paar opmerkings oor die toekomsvooruitsigte van omgewingsgeskiedenis gemaak.

 

 

 

English

The Story of Nature: Environmental History as Growing Research Field

Both internationally and in South Africa, environmental history has become one of the most dynamic and fast-growing branches of the historical sciences. This article focuses on the origin and development of environmental history. The concept “environmental history” is defined, its interdisciplinary nature explicated and its role in bridging the nature-culture divide explained. Its international and South African growth is traced, and some trends in environmental history are identified. In conclusion, some remarks are made about the future prospects of environmental history.

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Articles

How to Cite

Storie van die Natuur: Omgewingsgeskiedenis as Groeiende Navorsingsveld. (2021). Historia, 49(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1565