Timothy Garton Ash, Free World

Krisisse en Geleenthede van die Een-en-twintigste Eeu

Authors

  • Pieter Kapp

Abstract

Hierdie nuwe sagteband-uitgawe van die w?reldbekende Oxfordse historikus Timothy Garton Ash, vroe?r vanjaar deur die Amerikaanse nuustydskrif Time gelys as een van die honderd jonger mense in die w?reld om dop te hou, is in twee opsigte 'n werk van besondere historiese betekenis. In die eerste plek is dit van belang omdat dit 'n een-entwintigste- eeuse idealistiese teenpool vir die twintigste-eeuse pessimistiese studie van Oswald Spengler se Untergang des Abendlandes (1918) bied. Beide...

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Timothy Garton Ash, Free World: Krisisse en Geleenthede van die Een-en-twintigste Eeu . (2021). Historia, 50(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1535