H.F. Heese, Groep Sonder Grense:Die Rol en Status van die Gemengde Bevolking aan die Kaap, 1652 – 1795

Rassevermenging aan die Kaap

Authors

  • J.C.H. Grobler

Abstract

Hierdie studie (die tweede druk van die uitgawe van 1985) bespreek een van die kardinale aspekte in die geskiedenis van inter-volkereverhoudings aan die Kaap, naamlik rassevermenging en die wyse waarop die betrokkenes en hulle nageslag in die samelewing tereggekom het. Die uitgawe van 1985 het 'n opskudding onder veral die regse groepe in die Suid-Afrikaanse politieke arena veroorsaak. Die rede hiervoor is dat...

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

H.F. Heese, Groep Sonder Grense:Die Rol en Status van die Gemengde Bevolking aan die Kaap, 1652 – 1795 : Rassevermenging aan die Kaap . (2021). Historia, 50(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1531