PLANNING THE DEFENCES OF WORLD WAR III

The post-war British Empire and the role of the Australia and South Africa, 1943-1957

Authors

  • Wayne Reynolds

Keywords:

world war iii', war planning, war strategies, british empire, south africa, australia, 1943-1957, historia, history, nuclear weapons, kernwapens, geskiedenis, suid afrika, britse ryk, verdedigingsbeplanning, globale oorlogvoering, uranium, vsa, usa, global war, reactor technology, reaktortegnologie

Abstract

Verdedigingsbeplanning vir die Derde Wereldoorlog : die na-oorlogse Britse Ryk en die rol van Australië en Suid-Afrika, 1943-1957 Hierdie artikel ondersoek die rol van die na-oorlogse verdedigingsbeplanning van die Britse Ryk met spesifieke verwysing na kernwapens. In die tydperk voor die herstel van atoombetrekkinge met die VSA, het Brittanje na sy suidelike Dominiums gekyk om kern afweerwapens te ontwikkel. Australië en Suid-Afrika het nie alleen oor afgesonderde gebiede sonder nabygeleë industrieë of bevolking beskik nie, maar ook oor uraan, splytbare materiaal, wetenskaplike mannekrag en toetsgronde. In hul beplanning vir globale oorlogvoering het albei Dominiums die noodsaaklikheid van gevorderde verdediging besef. Australië het na Maleisië ontplooi, terwyl Suid-Afrika hom besig gehou het met lugverdediging tot op 'n lyn noord in die omgewing van Mombassa. Albei Dominiums het 'n rol in die verdediging van die Midde-Ooste gespeel en dit is moontlik dat albei beplan het om oor kernwapens te beskik. Hulle wou beslis die reaktortegnologie gehad het wat daardie opsie moontlik sou maak. Na 1957 het Australië daarvan teruggetree - Suid-Afrika het nie.

 

This article explores the role of the post-war British Empire defence planning with particular reference to nuclear weapons. In the period before the restoration of atomic relations with the US, Britain looked to the southern Dominions to develop nuclear deterrent weapons. Australia and South Africa not only provided remote areas to disperse industry and population, but also provided uranium, fissile material, scientific manpower and test sites. In planning for the actual execution of global war both Dominions considered the need for forward defence. Australia deployed to Malaya while South Africa was concerned about aerial defences to a line north in the area of Mombassa - the location of the British strategic reserve. Both Dominions planned a role in the defence of the Middle East and arguably both planned on the possession of nuclear weapons. They certainly wanted the reactor technology that would preserve that option. After 1957 Australia backed away - South Africa did not.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

PLANNING THE DEFENCES OF WORLD WAR III: The post-war British Empire and the role of the Australia and South Africa, 1943-1957. (2021). Historia, 43(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1477