Elize S. van Eeden (redakteur), “In U Lig”: Die PU vir CHO van selfstandigwording tot samesmelting, 1951-2004

Die Trotse en Soms Omstrede Geskiedenis van die PUK

Authors

  • O.J.O. Ferreira

Abstract

Sedert sy beskeie begin in 1869 in Burgersdorp, het die PUK ontwikkel tot een van die vyf grootste universiteite in die land. Die boeiende verhaal van die instelling se beginjare tot by sy onafhanklikwording in 1951, is deur professor Piet van der Schyff opgeteken en in 2003 onder die titel Wonderdaad! Die PUK tot 1951: Wording, vestiging en selfstandigwording gepubliseer. 

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Elize S. van Eeden (redakteur), “In U Lig”: Die PU vir CHO van selfstandigwording tot samesmelting, 1951-2004 : Die Trotse en Soms Omstrede Geskiedenis van die PUK . (2021). Historia, 51(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1398