Hermann Giliomee (samest.), Buhr van die Bokveld: “’n Sprankelende Intelligensie”

Gepaste huldeblyk aan ʼn werklik begaafde Afrikaanse skrywer

Authors

  • Wouter de Wet

Abstract

Met Buhr van die Bokveld bring Hermann Giliomee hulde aan die werk van Johann Buhr, een van Afrikaans se flinkste joernaliste in die jare net na Afrikaans se verheffing tot ampstaal in 1925. Giliomee doen egter baie meer as net dít, want vir Jan Alleman is 'n naam soos Johann Buhr in die eerste plek dalk nog onbekend. Wat hierdie boek dan inderwaarheid vermag, is om 'n minder bekende, maar ongetwyfeld werklik begaafde skrywer se werk weer af te stof en erkenning te gee. Verder bied hierdie werk ook 'n insiggewende blik op die Afrikaanse joernalistiek in die eerste paar dekades van die twintigste eeu. Hopelik geniet dit die aandag en waardering onder hedendaagse lesers soos wat Giliomee se bedoeling is, want Buhr se skerp skryfwerk is dit vir seker werd.

Downloads

Published

2021-05-07

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Hermann Giliomee (samest.), Buhr van die Bokveld: “’n Sprankelende Intelligensie”: Gepaste huldeblyk aan ʼn werklik begaafde Afrikaanse skrywer. (2021). Historia, 61(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1331