"They have opened their doors to black children at our expense" : the chronicle of Inanda Seminary during the 1990s
Keywords:
Bantu Education, Zamo Mkhize, American Board, United Congregational Church of Southern Africa, Fanyana Mhlambo, ApartheidAbstract
During the 1990s, institutional rot festered because Inanda Seminary failed to adapt to the changing nature of education in the post-apartheid era. The decline's source can be traced to the negative ramifications of apartheid's Bantu Education, first implemented during the 1950s. Over the decades, Bantu Education fostered a widening investment disparity between private and state schools designated only for Whites and the Seminary. As the strictures of Bantu Education relaxed during the 1980s, the Seminary's most academically and financially capable students sought education at the historically advantaged, now multiracial, schools. In the new political environment of the 1990s, the Seminary could not compete with more privileged schools and it therefore lost its market niche of providing quality education for black girls. The disparity caused by apartheid combined with educational "freedom" resulted in a "brain drain" from the Seminary. The school hemorrhaged. As damaging as Bantu Education was, the Seminary and its leadership were its own worst enemies. The school became a nest of conflicting constituencies and a kleptocracy. A frugal church and an uncreative Governing Council were together guilty of culpable inertia. This article chronicles the demise of the Seminary from 1990 to 1996, before its closure in 1997.
"Hulle het hul deure oopgemaak vir swart kinders tot ons nadeel" : die kroniek van die Inanda Seminarie tydens die 1990s Gedurende die 1990's, het die sweer van institutionele verotting versprei soos die Seminarie gesukkel het om aan te pas by die veranderende natuur van opvoeding tydens die post-apartheid era. Die oorsprong van die verotting was die toenemende komplikasies van Apartheid se Bantoe-onderwys. Laasgenoemde was gedurende die 1950's geïmplementeer. Groot gapings is tussen staat asook privaatskole (slegs vir blankes) en die Seminarie oor die dekades geskep en aangemoedig deur Bantoe-onderwys. Soos die strukture van Bantoe-onderwys verslap het gedurende die 1980's, het die Seminarie meeste van haar finansieël en akademies bekwame student verloor. Hierdie leerders is na voorheen bevoordeelde, huidig multi-kulturele, skole. In die nuwe politieke klimaat van die 1990's, kon Inanda Seminarie nie meeding met die bevoorregte skole nie en verloor dus haar eksklusiwiteit as voorsiener van kwaliteit opvoeding vir swart meisies. Ongelykheid wat deur Apartheid veroorsaak is, gekombineer met die feit dat leerders self kon kies by watter skool hul onderrig wou word, het veroorsaak dat die Seminarie van al haar top leerlinge gestroop is. Tesame met Bantoeonderwys, was die skool se ondergang deels veroorsaak deur die leierskap van die skool se finansiële wanbestuur. Die beheerliggaam het ontaard in 'n nes van konflik en selfverryking. Die spaarsamige kerk en 'n beheerliggaam sonder kreatiwiteit was gesamentlik skuldig aan besluitloosheid en passiwiteit. Hierdie artikel vertel die historiese gebeure van die ondergang van Inanda Seminarie gedurende 1990 tot 1996, voordat die skool se hekke gesluit is in 1997.