G.J. Schutte, Van Amsterdam naar Krugersdorp en weer terug: P.J. Kloppers (1848-1912), schoolmeester en schrijver

Skoolmeester, Skrywer, Gewilde Spreker en Propagandis

Authors

  • O.J.O. Ferreira

Abstract

Oor Krugers Hollanders het daar deur die jare reeds talle monografieë, bronnepublikasies en tydskrifartikels verskyn. Daarom is die eerste reaksie by die opneem van nog 'n publikasie oor nog een van dié Hollanders : Is daar nog iets nuuts oor hulle te sê? Danksy die outeur se onderhoudende skryfstyl, begin jy egter lees en spoedig is jy geboei deur die lewensloop van hierdie "exemplarisch geval", die Nederlandse skoolmeester en pro-Boer P.J. Kloppers, "in eigen tijd niet geheel onbekend, sindsdien volslagen vergeten".

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

G.J. Schutte, Van Amsterdam naar Krugersdorp en weer terug: P.J. Kloppers (1848-1912), schoolmeester en schrijver: Skoolmeester, Skrywer, Gewilde Spreker en Propagandis. (2021). Historia, 52(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1215