Fransjohan Pretorius,De la Rey. Die leeu van Wes-TransvaalProtea Boekhuis, Pretoria, 2007

Die leeu van Wes-Transvaal

Authors

  • Izak De Vries

Abstract

As daar in 2007 'n boek verskyn met die titel, De la Rey, Die leeu van Wes-Transvaal, sal die spookbeeld van Bok van Blerk se musiekvideo nie sommer verdof wanneer 'n leser die boek optel nie. Die eerste sin van genoemde werk plaas die teks, bewustelik, midde-in die kabaal : "Generaal Koos de la Rey sou waarskynlik geamuseer of verbaas gereageer het op die ophef wat tans van hom gemaak word" (p 7). Tot hier, en niks verder nie, dan 'n overte kniebuiging na die dronk, vlagswaaiende bende wat Van Blerk se lied gekaap het. Die res van die teks is 'n nugtere vertelling oor een van Suid-Afrika se groot politici en militêre leiers.

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Fransjohan Pretorius,De la Rey. Die leeu van Wes-TransvaalProtea Boekhuis, Pretoria, 2007: Die leeu van Wes-Transvaal. (2021). Historia, 52(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1210