Professor M.C.E. (“Tienie”) van Schoor

Authors

  • André Wessels

Abstract

As Geskiedenisdosent verbonde aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat (UOVS; nou die Universiteit van die Vrystaat) het Dok Tienie of later, Prof Tienie (soos hy geliefd en alombekend by studente en kollegas geword het) in die loop van baie jare by honderde, indien nie duisende nie, studente 'n liefde vir sy vak gekweek en ontwikkel. Deurgaans het hy die belangrikheid van navorsing, insluitende argivale navorsing, beklemtoon, en self 'n prysenswaardige voorbeeld gestel, veral ten opsigte van die annotering van tekste wat oor die Anglo-Boereoorlog handel.

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Reminiscence/ Herinneringe