Negentiende- en Twintigste-Eeuse Plattelandse Afrikaanse Trustmaatskappye en Eksekuteurskamers: ʼn Evaluering van hulle Kenmerke, Bydrae en Agteruitgang
Keywords:
Amalgamasiebeweging, Bankwet van 1942, beleggingskapitaal en -patrone, besigheidsfilosofie, boedeladministrasie en trustdienste, boedelbesigheid, depositonemende instellings, Depressie, dienslewering, finansiÎle instellings, handelsbanke, korporatiewe trusteeskap, likiede bates, Registrateur van Banke, trustafdeling, trustbeweging, trustmaatskappye en eksekuteurskamers, Tweede WÍreldoorlog, vaste depositoís, Vereniging van Trustmaatskappye, Amalgamation movement, Association of Trust Companies, business philosophy, commercial banks, corporate trusteeship, deposit receiving institutions, Depression, estate administration and trust services, estate business, financial institutions, fixed deposits, investment capital and patterns, liquid assets, Registrar of Banks, Second World War, service delivery, trust companies and boards of executors;, trust department, trust movement, 1942 Bank ActAbstract
Afrikaans
Afgesien van enkele negentiende-eeuse voorbeelde, was plattelandse trustmaatskappye en eksekuteurskamers met ʼn oorwegend Afrikaanse karakter by uitstek ʼn tipe finansiÎle instelling wat die eerste helfte van die twintigste eeu gekenmerk het. As plaaslike finansiÎle instellings het hulle besondere kenmerke ontwikkel en bygedra om die sosio-ekonomiese landskap van hulle plaaslike omgewings te help vorm. Die Depressie van die dertigerjare en die daaropvolgende Tweede WÍreldoorlog met die veranderde ekonomiese en finansiÎle bedeling wat dit tot gevolg gehad het, het plattelandse trustmaatskappye en eksekuteurskamers se vreedsame en geÔsoleerde bestaan as die ìaristokrasieî van die SuidAfrikaanse finansiÎle wÍreld onherroeplik verander. Die instellings moes toenemend ervaar dat die uitdagings van die na-oorlogse finansiÎle wÍreld die besigheidsfilosofie waarop hulle aanspraak as finansiÎle aristokrate berus het, asook die finansiÎle praktyke waarin dit prakties gestalte gevind het, in die na-oorlogse wÍreld ìoudmodiesî en al hoe minder haalbaar geword het. Hulle vroeÎre trots het nou eerder struikelblokke geword wat hulle aanpassingsvermoÎ geÔnhibeer het en gedreig het om hulle in nasionale monumente, eerder as die dinamiese finansiÎle instellings wat hulle aanvanklik was, te verander. Die fokus van hierdie artikel is die identifisering en evaluering van die kenmerke, bydrae en agteruitgang van hierdie unieke finansiÎle instellings.
English
Nineteenth and Twentieth-Century Rural Afrikaans Trust Companies and Boards of Executors: An Evaluation of their Characteristics, Contribution and Decline
With the exception of a few nineteenth-century examples, rural trust companies and boards of executors with a predominantly Afrikaans character manifested mainly in the first half of the twentieth century. As local financial institutions they developed their own peculiar characteristics and helped to mould their local socio-economic landscape. The Depression of the 1930s and the Second World War transformed the economic and financial dispensation in which they operated and ended their peaceful and isolated existence as the ìaristocracyî of the South African financial world. Their business philosophy and financial practices on which their claim to being financial aristocrats was based, became progressively outmoded in the post-war world. Their previous strength now became a stumbling-block which inhibited their ability to adapt to the new circumstances and threatened to turn them into national monuments, instead of the dynamic financial institutions they once were. The focus of this article is to identify and evaluate the characteristics, contribution and decline of these unique financial institutions.