Verhoudinge tussen Nederland en Suid-Afrika onder die soeklig. Het stormt in mijn hart. Nederland-Zuid-Afrika : selectieve bibliografische notitie, E. van den Bergh : book review Inventarisatie culturele banden Nederland - Zuid-Afrika 1994-2000, E. van de

Authors

  • Otto Terblanche

Abstract

Soos gewoonlik het Ferreira gebruik gemaak van voetnote en ‘n uitgebreide bronnelys, wat ‘n indrukwekkende aantal bronne uit die Lissabonse argief vir oorsese geskiedenis (Arquivo Historico Ultramarino) insluit. ‘n Register met plek- en eiename verhoog die bruikbaarheid en navorsingswaarde van dié publikasie.Protea Boekhuis kan veral gelukgewens word met hierdie prag uitgawe. Benewens die feit dat die boek in hardeband met ‘n kleurvolle stofom slag uitgegee is, het die uitgewer gesorg vir ‘n interessante bladuitleg met voetnoete aan die buitekante van die bladsye by die inleiding. Die reisjoernaal is telkens op die regterkantste bladsye gedruk met verduidelikende notas op die ooreenstemmende linkerkantste bladsy.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Verhoudinge tussen Nederland en Suid-Afrika onder die soeklig. Het stormt in mijn hart. Nederland-Zuid-Afrika : selectieve bibliografische notitie, E. van den Bergh : book review Inventarisatie culturele banden Nederland - Zuid-Afrika 1994-2000, E. van de. (2021). Historia, 47(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1171